Toggle header
- This event has passed.
Marciel Hopkins by Africa Safari Lodge

13 Junie 2026 10:00 Mariental
Marciel kom deel ‘n stukkie van haar hart en ervaring oor liggaamsaanvaarding, selfvertroue en self-liefde. Gebruik hierdie geleentheid as ‘n waardevolle kans om geïnspireer en bemagtig te word om jouself met trots en selfrespek te aanvaar.
Jy wil dit nie misloop nie!
Jou kaartjie van N$ 650.00 sluit nie net wysheid in nie, maar ‘n lekker peuselbord, sjampanje, stalletjies en as jy gelukkig is wen jy dalk die prystrekking.
Verblyf is beskikbaar op Africa Safari Lodge en kan direk bespreek word by bookings@africasafarilodge.com.na
Kaartjies te koop by NamEvents

You must be logged in to post a comment.