Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Neil Diamond: A tribute by Johan Liebenberg

28 – 29 March 2025

Chill met country, Neil Diamond en die Namibiese bos! 

 Kamp Vrede bring vir jou Johan Liebenberg op 28 Maart met sy top-liedjies, en op 29 Maart sing hy Neil Diamond se songs saam met ’n live band… ’n naweek vol nostalgie en saamsing!

Bespreek nou!

 N$200 per persoon per dag. N$350 vir die naweek

 Kinders tussen 5 en 12 jaar:

 N$100 per dag. N$150 vir die naweek

Stop die klok! Net tien kilo’s voor Dordabis. Bespreek jou plek by info@kampvrede.com 

Dordabis

Windhoek, Khomas Namibia + Google Map