Toggle header
- This event has passed.
Spoegwolf

5 Aptil 2025 16:00 – 23:00
FNB Windhoek Woordfees bring jou ‘n eksklusiewe vertoning met die beste alternatiewe Afrikaanse rock-groep van Suid-Afrika, SPOEGWOLF, in Windhoek op 5 April 2025! Jy het nog nie ‘n rock-vertoning gesien as jy nie Spoegwolf in lewende lywe beleef het nie! Dis mal! Propvol energie, propvol gees, propvol geraas!

You must be logged in to post a comment.