Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Vlamme & Vleis Rib Braai Kompetisie

2 Augustus 2025 08:00

Is jy ‘n meester van die vlamme? Bring jou rooster en jou span van 4 en kom wys jou braai-vernuf by die Vlamme & Vleis Rib Braai Kompetisie by Gereformeerde Kerk Windhoek! Hout en lamsrib word voorsien, en groot pryse wag op die wenners terwyl almal heerlik saamkuier. Dis die perfekte kans om jou braai-kuns te wys en pret te hê met vriende en familie.

💰 Inskrywingsfooi: N$ 500 per span (met N$ 10,000 in pryse)
✍️ Skryf in via e-pos: gerefwhk@iway.na
📞 Kontak: Mike Greeff – 081 638 8544

3 Luther Straat

Windhoek, Khomas Namibia + Google Map